Nigel De Brulier

Nigel De Brulier
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Francis George Packer
Geboorte (1877-07-08)8 Julie 1877
Sterfte 30 Januarie 1948 (op 70)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nigel De Brulier (8 Julie 1877 – 30 Januarie 1948) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1921), Ben-Hur: A Tale of the Christ (1925), Zorro Rides Again (1937), en Adventures of Captain Marvel (1941).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search